Begrafnisse deesdae 'n nagmerrie | Die Son
Die seremonie om afskeid te neem by die Westpark-begraafplaas in Johannesburg het minder as 30 minute geduur. Hulle kon nie eens grond of blomme op die graf gooi nie. "Dit was te vinnig. Die begrafnis was 'n nagmerrie," het Motlhabane gesê. "Ons is gewoond daaraan om vir 'n hele week voor te berei en familielede te bel.