Ditsem Nuus - Program teen pornoverslawing
'n Program, die Conquer Series, is pas bekendgestel om mense oor die wêreld heen wat aan pornografie verslaaf is, te help om daarvan ontslae te raak.Pornografieverslawing het in die wêreld epidemiese afmetinge aangeneem en die Conquer Series is al gebruik om sowat 450 000 mense in 65 lande te ondersteun om die verslawing te bowe te kom.. Volgens syfers verstrek kyk sowat 74% van volwasse ...