Woonstel te huur in Western Cape Property | Gumtree ...
’n Goedgeleë bachelor is beskikbaar in Lovelllaan, ’n baie mooi straat in Die Boord. Dit is vir 'n professionele persoon. Geen diere. Dit behels ’n ruim slaap-leefkamer, met groot ingeboude kaste. Die slaapkamer is met ’n gang verbind aan die klein kitchenette. Die ruim badkamer het ’ n stort