Higiëne - Wikipedia
Hand higiëne is sentraal tot die voorkoming van die verspreiding van aansteeklike siektes in die huis en die alledaagse lewe. In situasies waar handewas met seep nie 'n opsie is nie (bv. in 'n openbare plek met geen toegang tot wasfasiliteite), kan 'n waterlose handreiniger soos 'n alkohol-handgel gebruik kan word.